About Dassie Paleis
'n Stukkie bosveld in die middel van Brits. Houthuise met 'n unieke atmosfeer rondom bome vir ontspanning en Braai. Ideaal vir groepe wat wil wegnreek uit die stad. Besienswaardighede soos: De Wildt Jagluiperd plaas, Margaret Roberts Kruietuin, Krokodil-, Leeu- en olifantplase, Vlooimarkte met Afrika motiewe, Tant Malie se winkel met oudhede, Akwarium, dieretuin en slangpark, en Hartbeespoortdam naby genoeg vir heerlike daguitstappies.
Activities and Extras
At the establishment | |||||||
![]() | Birding | ![]() | Children Friendly | ![]() | Conference Facilities | ||
![]() | Weddings/Functions | ||||||
At the establishment or within 10km | |||||||
![]() | Dive School | ![]() | Diving/Snorkelling | ![]() | Golf | ||
Rates
R90 per persoon wat deel R150 per kamer wat 2 mense akkommodeer Kinders onder 10 Halfprys Afslag vir langtermyn (meer as 'n maand) verblyf
Please note, establishments are responsible for ensuring the rates published on the SleepSleep.co.za website are correct and up to date, please confirm the rates when making a booking/enquiry.
Specials!
Currently no specials on offer...
Feedback & Ratings
willewillemien visited on 8/10/2010 and rated them 4/5
Heerlik rustig. Steeds naby aan die dorp.



